Skip to content

video not played or not found error
click on direct switch

Hosted by Dailymotion. For legal issues: Copyright Center · DMC · Instant Removal

01x01 Proxima Kragmeting

I
interster

113 Views • Dec 01, 2015

Description

Kroonprins Karnati van die Krokons word op aarde gevange gehou en dit verseker vrede vir die aardbewoners. Wanneer Dr. Gorman egter 'n bose plan beraam saam met die Krokons, word Karnati ontset en kaptein Buks de la Rey se lewe in gevaar gestel. Dit kos heldemoed vir Buks en Adam om die situasie om te keer.