Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.
Sielsgebed
15 Views • Jun 06, 2009
Description
Daar is baie dinge in ons land wat nie meer reg gepraat kan word nie, maar wat reg gedoen moet word. Waar dinge reg gedoen word, kom daar hoop vir die toekoms en word die armoedekringloop gebreek. Die huidige armoedevraagstuk raak duisende Afrikaanse kinders se toekoms. Duisende Afrikaanse kinders is afhanklik van voedingskemas en het nie die fondse om naskoolse opleiding te ontvang nie. In dié uitsiglose omstandighede het Helpende Hand ʼn unieke taak om te vervul, naamlik om deur opleiding, hulpverlening, bewusmaking, gemeenskapsbetrokkenheid en ontwikkeling hoop vir kinders te skep. Met ons vyf vingerafdrukke vat Helpende Hand graag hande met mense wat wil help om die nood van die weerloses in die samelewing aan te spreek.
Hiermee wil Helpende spesiaal dankie sê aan Mel Botes en elke kunstenaar wat met hierdie CD hoop bring. Elkeen van julle het ʼn spesiale plek in Helpende Hand se hart vir hoop.
Solidariteit Helpende Hand http://www.helpendehand.co.za/
Solidarity Helping Hand Fund http://www.helpinghandfund.co.za/
More from User
Mohammed Ambras - Jef Elbers
Roger Pylyser
Nieuw Brits Volkslied (2012)
Roger Pylyser
La Belgique vue par Dupont et Dupond
Roger Pylyser
'De' moslim van het jaar 2010
Roger Pylyser
Boerka & spaghetti
Roger Pylyser
De Moslims
Roger Pylyser
Related Videos
Carike Klokow - (Afrikaans) Ek wou net help! !
PoemHunter.com
Carike Klokow - (Afrikaans) Ek lief jou meer!
PoemHunter.com
Carike Klokow - (Afrikaans) Sommer net vir jou!
PoemHunter.com
South Africa Commercial Suid Afrika Advertensie Afrikaans
Staci Baron
Carike Klokow - (Afrikaans) Dankie vir my dogtertjie
PoemHunter.com
Carike Klokow - (Afrikaans) Dis Alweer Ek!
PoemHunter.com