ReePrime
johan van der merwe - gedigies

Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.

johan van der merwe - gedigies

P
PoemHunter.com

35 Views • Jun 18, 2014

Description

Die skryf van gedigies,
Is beslis nie vir sussies.
Jy dink vir ure,
Dit druif jou op teen die mure.
Met 'n geswoeg en gesweet,
Besef ek skielik EK WEET.
Die skryf van gedigies,
Is beslis nie vie sussies

johan van der merwe

http://www.poemhunter.com/poem/gedigies/