ReePrime
Jacqueline Louw - 'n Vergete soen

Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.

Jacqueline Louw - 'n Vergete soen

P
PoemHunter.com

8 Views • Nov 08, 2014

Description

Jou oë skitter, die mooiste blou
jou hare blond jou lippe vol

Die oomblik is groot, wat moet ek doen
dis toe wat ek jou nader trek vir 'n soen

Jy was 'n visioen
Jy was 'n droom

Nou net 'n vergete soen
want hoe sou ek raai
dat jy my hart sou verloen

Jacqueline Louw

http://www.poemhunter.com/poem/n-vergete-soen/