ReePrime
Jacqueline Louw - Bly

Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.

Jacqueline Louw - Bly

P
PoemHunter.com

26 Views • Nov 08, 2014

Description

Dis maklik om te se alles sal uitwerk
maar het jy die seer in my siel opgemerk?

Jou woorde vol hoop
so soet soos stroop
nou amper vergete

Ure gesels oor ditjies en datjies
somerso weg
soos ou voordeur matjies

Ons was gelukkig, Jy weet dit ook
soos hulle se soort soek soort

Jy sal iemand vind
en jul liefde sal verewig verbind

Maar hoe weet mens werklik
wat sal gebeur?
hoe verwerk mens die hart se diepste pyn en seer

Kom 'n bietjie nader
bly 'n bietjie later

hou my vas
soos toe ons was

Sonder draaie
of ompad paaie
vra ek jou om te bly
hier in my hart
in die arms van my

Jacqueline Louw

http://www.poemhunter.com/poem/bly/