Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.
Francois Hoon - Kinders
14 Views • Jun 14, 2014
Description
Sit die kinders en spaai.
Enige mure en deur
Kan húl oë nie keer.
Donderende kabaal
Kan tóg nie
Die ore áf van ons haal.
Met die oë van valke
En tonge van die vuur.
Spoeg hul
Vasgespalke,
Ons liefde teen ‘n muur.
Hulle sig ritsel in die blare.
Hulle gehoor spruit uit
Die wêreld se are.
Hulle tonge vloei met spoed van lig
Ons stand onthul met verterende gul.
Sal hoor en sien tog ooit vergaan
Of is die grootsheid van ons liefde uitgeput gedaan?
Die kernheid ingekeer na mekaar,
Sodat die gesig van die wêreld
Uiteindelik
Wég staar
(2000-07-27)
Francois Hoon
http://www.poemhunter.com/poem/kinders/
Keywords & Tags
More from User
Laxmy Alvarado - Sunlight
PoemHunter.com
Laxmy Alvarado - Sunlight
PoemHunter.com
Fatima Alzhara Rafa - Wholeness
PoemHunter.com
Fatima Alzhara Rafa - Wholeness
PoemHunter.com
Kaziah K - Eight Months Later
PoemHunter.com
Kaziah K - Eight Months Later
PoemHunter.com
Related Videos
Francois Hoon - Orion’s Belt
PoemHunter.com
Francois Hoon - A Lake, Mountains, And Three Volcanoes
PoemHunter.com
Francois Hoon - Butterfly People
PoemHunter.com
Francois Hoon - A Little While Longer
PoemHunter.com
Francois Hoon - Woman
PoemHunter.com
Francois Hoon - My Prayer
PoemHunter.com