Skip to content

video not played or not found error
click on direct switch

Hosted by Dailymotion. For legal issues: Copyright Center · DMC · Instant Removal

Evert Benade - Sal Jy

P
PoemHunter.com

1 Views • Nov 05, 2014

Description

Dis een uur in die more
Gedagtes gaan verlore
In die dieptes van jou oë kontoere
Soos jou skoonheid my betower.

My hart raak stil en raas aan een
En die liefde oorval my hart soos reën
Soos jou glimlag my hart wegneem
Na n plek waar ons staan as een
Sal jy my met jou liefde seën?

Ek lê en rondrol heel aand deur
Soos ek wonder wat in jou hart gebeur
Gaan ek vra of my kans verbeur?

Sal jy my met my liefde seën?

Evert Benade

http://www.poemhunter.com/poem/sal-jy/