ReePrime
Dewald Viljoen - . Verlange

Hosted by Dailymotion. For legal issues report at the Copyright Center, report us on DMC, or use the Instant Removal tool.

Dewald Viljoen - . Verlange

P
PoemHunter.com

1 Views • Nov 08, 2014

Description

Is dit ook koud vanaand by jou huis
Soos wat dit koud is hier by myne?
En skyn dieselfde maan ook op jou
Soos wat hy skyn hier op my?

Dans jy nog saam met jou, ou Sinatra plate
Soos wat ek hier dans saam met myne?
En huil daar nog jakkalsies oorkant jou pad
Soos wat hulle huil hier in my hart?

Verlang jy ook soms op 'n koue aand na my
Soos wat ek vanaand verlang na jou?

Dewald Viljoen

http://www.poemhunter.com/poem/verlange/