Skip to content

video not played or not found error
click on direct switch

Hosted by Dailymotion. For legal issues: Copyright Center · DMC · Instant Removal

3 Gees van 'n Voleinder 3 uit 5

Y
yourservantmin

45 Views • Feb 06, 2009

Description

Pastoor en Evangelis Joel Hitchcock preek vanuit Suidelike California in die VSA aan Afrikaans sprekendes en die Suid Afrikaanse gemeenskap. Sy boodskap is oor die Gees van Voleinder, wat die hoorder se geloof versterk om nie moed op te gee nie. Sy boodskap sluit in redding, saligheid die ontvangs van die ewige lewe en ‘n sondaarsgebed, sowel as ‘n gebed vir oorwinning, bemoediging en sukses. Hierdie boodskap is die 3de uit ‘n stel van 5. Die volle stel kan gesien word by http://www.joelhitchcock.com/voleinder.htm